{"product_id":"9780796321787","title":"Boomwortels in die hemel","description":"\u003cp\u003eHierdie boek handel oor die onderstebo koninkryk van God.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie koninkryk wat op 'n heel anderster manier werk as wat ons mense werk. Jesus se slagspreuk; die koninkryk van die hemel is hier word getakel in hierdie stuk met 'n spesifieke verwysing na vele van sy gelykenisse en aforismes. Wanneer ons na Jesus se lering en stories, in die maatskaplike en politiese konteks van sy tyd kyk ontbloot dit 'n heel ander perspektief. 'n Perspektief wat ongemaklik, selfs irriterend, tog steeds lewegewend is. Hierdie koninkryk wat alles op sy kop kom draai het, of eintlik weer regop gedraai het, is waar ons, ons menslikheid herontdek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie boek is opgedeel in drie dele, drie areas en aspekte van elke mens se lewe wat Jesus op hulle, kop of weer regop, kom draai het. Ek en God, ek en myself, en ek en my dorp.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie werk se doel is ook om die ‘Liewe Jesus’ beeld te dekonstrueer, en die radikaliteit van Jesus se boodskap en die koninkryk na vore te bring.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Pierre+du+Plessis\" class=\"contributor-link\"\u003ePierre du Plessis\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Pierre du Plessis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377064198307,"sku":"9780796321787","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796321787_2c88b4da-5761-4a1a-9f9d-7b974e8be9c7.jpg?v=1776500258","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796321787","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}