{"product_id":"9780796321817","title":"Suurlemoenseisoen","description":"\u003cp\u003e'Die lewe is 'n lied. Reg? Maar dis beslis nie altyd Beethoven se Maanligsonate nie. Soms is die enigste lied wat ons hoor een van hartseer, rou en doodloopstrate. Ek noem sulke tye in ons lewe 'n suurlemoenseisoen. My hoop is dat die boek jou sal help deur hierdie moeilike tye'.\u003cbr\u003eIn Suurmemoenseisoen deel Amanda de Lange, lewensafrigter en joernalis, 52 werkstukke wat on leer om anders na ons omstandighede te kyk. Sy help ons om te besef dat daar in Hom altyd 'n oplossing is vir selfs dit wat ondraaglik lyk. Omskep die pynlike van die lewe in iets soets en leef volledig en met oorgawe.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Amanda+de+Lange\" class=\"contributor-link\"\u003eAmanda de Lange\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Amanda de Lange","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376946626723,"sku":"9780796321817","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796321817_e4e59081-373d-4dc3-b5cf-efacd17daa12.jpg?v=1776500262","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796321817","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}