{"product_id":"9780796322180","title":"Die verlore seun vannie Gaatjie","description":"\u003cp\u003eDie verlore seun vannie Gaatjie deur Ivor Swartz\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIvor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, ‘n plek dikwels sonder hoop. Sy pa is reeds vroeg dood en sy ma maak die kinders alleen groot. Sy oudste broer, hulle selfaangestelde “oppasser”, terroriseer die gesin. \u003cbr\u003eEen aand kan Ivor net nie meer nie. Hy en sy vriend neem ‘n vreeslike besluit wat hul lewe ingrypend verander. Hierdie aangrypende verhaal, eerlik vertel deur Ivor self, sal jou aan die hart ruk en met verwondering oor God se genade los.\u003cbr\u003eIvor is deesdae ‘n jeugdominee in Pretoria met 'n passie vir die Here wat sy storie gebruik om ander te inspireer.\u003cbr\u003e’n Storie van die verlore seun wat huis toe kom. \u003cbr\u003e“Vanaf gesoek tot gevind: Welkom in die lewensveranderende verhaal van Ivor Swartz, energieke navolger van Jesus en kreatiewe storieverteller!” – Stephan Joubert\u003cbr\u003e“Ivor wei sy lewe toe aan God se hart en liefde vir mense.” – Bouwer Bosch\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ivor+Swartz\" class=\"contributor-link\"\u003eIvor Swartz\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ivor Swartz","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376776069283,"sku":"9780796322180","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796322180_81674cab-7070-4458-8276-5d1fe08cf036.jpg?v=1776500312","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796322180","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}