{"product_id":"9780796322364","title":"Onverskrokke Vroue","description":"\u003cp\u003eVroue speel nog altyd 'n sentrale rol in ons samelewing, beide in die openbare en private sfeer. Hul rol as versorgers word geredelik erken, maar wat van in die kerk, politiek, die sakewêreld, sport en wetenskap? En het die vrou se rol oor die jare verander?\u003cbr\u003eBettina Wyngaard, 'n Overbergse skrywer, dromer, aktivis en regsgeleerde  ontleed dié kwessie in 'n gesprek tussen Bybel en grondwet van toeka tot nou. Sy gaan kyk spesifiek na die sogenaamde tekste van verskrikking (“texts of terrors”) en beskryf die omstandighede waarin vroue sedert die Bybelse tye leef en hoe die vrou op talle vlakke tot vandag steeds misbruik word.\u003cbr\u003eOnverskrokke vroue is 'n omvattende opgaaf van die vrou se uitdagings en oorwinnings sedert Bybelse tye. Dit is 'n goed nagevorste naslaanbron wat nog vir etlike jare relevant sal wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Bettina+Wyngaard\" class=\"contributor-link\"\u003eBettina Wyngaard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Bettina Wyngaard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523991453859,"sku":"9780796322364","price":310.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796322364_1b8daa80-e827-4e2c-a0cb-0d98eb01f588.jpg?v=1776500330","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796322364","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}