{"product_id":"9780796322395","title":"Jesus-Leierskap","description":"\u003cp\u003eDit is nie maklik om vandag 'n geestelike leier te wees nie. Roedolf Botha probeer die tye waarin ons leef navigeer aan die hand van die Markus-evangelie, met klem op die volgende kwessies: Hoe lei ons getrou aan die missie ons opgelê, wat is die ingesteldhede, aksies en toerusting wat ons nodig het en watter innerlike transformasie vra dit van ons? Hierdie toeganklike boek sal jou help om die duistere waters van ons deurmekaar tye die hoof te bied. “Roedolf Botha neem ons op 'n boeiende reis deur die Markusevangelie om die hartklop van egte leierskap ver en diep te ontgin” - Stephan Joubert\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Roedolf+Botha\" class=\"contributor-link\"\u003eRoedolf Botha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Roedolf Botha","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47524272439459,"sku":"9780796322395","price":79.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796322395_e0e57212-ec6e-45f6-833b-39030a96cbbb.jpg?v=1776500339","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796322395","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}