{"product_id":"9780796322784","title":"`n Sonneblom vir elke dag","description":"\u003cp\u003eDie wêreld het meer sonneblommense nodig - mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer soos Hy wil wees. Transformasie begin as ons ons deel begin doen en verantwoordelikheid aanvaar om ons negatiewe gedagtes bewustelik by die alomteenwoordige Son te vernuwe. Kom ons maak dit ons doel om elke dag 'n rapsie meer na Jesus se voorbeeld van christenskap en menswees te lyk. Met hierdie 260 sonneblom dagstukkies nooi Susan jou uit na 'n avontuur van sonsoek - al agter die Son aan.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Susan+Coetzer\" class=\"contributor-link\"\u003eSusan Coetzer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Susan Coetzer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379346849955,"sku":"9780796322784","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796322784_f91787b0-651b-4541-90a1-7ecdb7b6c9a1.jpg?v=1776500416","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796322784","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}