{"product_id":"9780796323149","title":"Christina Landman: 'n Lewe","description":"\u003cp\u003eChristina Landman was nog altyd ’n voorloper. Sy is ook al as onstuitbaar beskryf, as iemand wat selfs ’n klip kan kwaadmaak. \u003cbr\u003eMaar agter die oënskynlike harde dop skuil daar egter ’n vrou met ’n gul hart vir ander vroue, vir diegene wat alleen en raadop is, vir die randeiers van die samelewing.\u003cbr\u003e’n Vrou wat dankbaar is vir die kanse wat sy in die akademie en kerk gekry het. \u003cbr\u003eHierdie is die verhaal van ’n teoloog en 'n moeder. 'n Vrou wat die weg gebaan het vir alle vroue in die bediening en die akademie. Dit is ook die verhaal van ’n vrou wat bly staan het – ’n seder.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christina+Landman\" class=\"contributor-link\"\u003eChristina Landman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christina Landman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378618515619,"sku":"9780796323149","price":310.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323149_51f8aa40-1f75-4829-aec5-9ad831312927.jpg?v=1776500493","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796323149","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}