{"product_id":"9780796323361","title":"Geroep vir meer","description":"\u003cp\u003e'Mag jy in hierdie boek die wysheid vind om oorwinning in alle fasette van jou lewe te ervaar. En mag jy weer leer om te droom.'\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJou wildste drome kom nie naby aan dit wat God vir jou beplan het nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHykie Berg, bekende akteur, outeur en entrepeneur gee praktiese riglyne oor hoe om suksesvol te wees en jou drome te bewaar. Hy gesels oor die volgende kwessies:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSelfdissipline\u003cbr\u003eIntensionele optrede om sukses te behaal\u003cbr\u003eOm ontslae te raak van verskonings\u003cbr\u003eOm weg te beweeg van 'n slagoffermentaliteit en aangeleerde hulpeloosheid\u003cbr\u003eOm uit te vind wat dryf jou\u003cbr\u003eOm die verskonings wat jy het te identifiseer en te ontleed en te wys dat dit nie geldig is nie en om\u003cbr\u003euit te vind wat jou visie en doel is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBeweeg van 'n gemiddelde lewe na 'n uitstekende lewe. Dit is wat God vir jou wil hê.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hykie+Berg\" class=\"contributor-link\"\u003eHykie Berg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hykie Berg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381637824675,"sku":"9780796323361","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323361_9aa9b581-25da-4fe1-b0df-0d59d1f833e8.jpg?v=1776500538","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796323361","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}