{"product_id":"9780796323385","title":"Nogtans geloof","description":"\u003cp\u003eAl sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder.\u003cbr\u003e-\tHABAKUK 3:17-18 Afrikaans 1983\u003cbr\u003eHoe hou ek vas aan God terwyl my en ander se ervaringe nie hoop weerspieël nie?\u003cbr\u003eIvor Swartz bekende jeugpredikant van Pretoria lei ons om aan die hand van die Habakuk 3:17 te vra hoe lyk 'n nogtans-geloof gebedslewe, hoe praat en leef ek voor ander met my nogtans-geloof en hoe bly ek geanker in God, eerder as die uitkoms.\u003cbr\u003eIvor leer ons om 'n nogtans-geloofuitkyk toe te pas, deur te kies: Kies om te lewe vir wat ewigheidswaarde dra, kies om ons perspektief te verander na nogtans-geloof in tyd van krisis en om te reageer op 'n nogtans-manier. \u003cbr\u003e'n Inspirerende boek wat hoop gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ivor+Swartz\" class=\"contributor-link\"\u003eIvor Swartz\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ivor Swartz","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381408350371,"sku":"9780796323385","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323385_377e7e27-7a40-4e02-8b70-a0351793396f.jpg?v=1776500542","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796323385","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}