{"product_id":"9780796323521","title":"Dink jouself gelukkig","description":"\u003cp\u003eGelukkige mense leef langer en is meer suksesvol in alles wat hulle aanpak. Die wonderlike is dat geluk nie daar buite is nie, maar binne-in jou! Dit is ŉ ingesteldheid: Verander jou ingesteldheid en jou lewe verander! Met Dink jouself gelukkig wys Pieter van Jaarsveld jou hoe jy jou lewe kan omkeer. Daar is praktiese, eenvoudige oefeninge wat jy kan doen om jou gelukkiger te maak. Jy kán floreer – hierdie praktiese gids plaas ’n lewe van geluk binne elkeen se bereik.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Pieter+van+Jaarsveld\" class=\"contributor-link\"\u003ePieter van Jaarsveld\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Pieter van Jaarsveld","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584880525475,"sku":"9780796323521","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323521_aa8bd621-f5f8-4ccc-9ecd-5e99defe3209.jpg?v=1776500571","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796323521","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}