{"product_id":"9780796323552","title":"Eendag is te ver","description":"\u003cp\u003eJonkwees is 'n superpower.\u003cbr\u003eDwarsdeur die geskiedenis was dit dikwels juis jongmense wat die groot verskil gemaak het.\u003cbr\u003eJesus het nie vir kinders gesê word groot nie, Hy het vir grootmense gesê word klein. En dis goeie nuus. Ook vir tieners en studente wie se bydrae tot die samelewing vandag dikwels onderskat word. Te veel jongmense glo die leuen dat jy eers klaar moet wees met skool - en verkieslik 'n graad moet hê voor jy aan die groter gesprekke kan deelneem en 'n verskil kan maak.\u003cbr\u003eVra nou al groot vrae, leer die belangrikste geloofsgewoontes aan, sien die die misterie van God se teenwoordigheid op nuwe plekke raak en neem deel aan Jesus se rewolusie van hoop.\u003cbr\u003eDaar is voordele aan jonkwees, tyd is kosbaar en eendag is eenvoudig te ver!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jaco+Strydom\" class=\"contributor-link\"\u003eJaco Strydom\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jaco Strydom","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382645538979,"sku":"9780796323552","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323552_059cb4d6-577d-4575-a8fb-4190de5f27d2.jpg?v=1776500578","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796323552","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}