{"product_id":"9780796323705","title":"Super C","description":"\u003cp\u003eVir baie lank was Susan Coetzer maar 'n swaarmoedige Sannie. Sy het gesukkel met onder meer 'n swak selfbeeld en donker gedagtes. Sy het alte dikwels gevoel sy leef nie soos sy wou nie. Maar vandag is alles anders.\u003cbr\u003eIn hierdie boek nooi Susan jou saam op haar reis. Sy deel haar terugslae en oorwinnings deur te vertel van die ou gewoontes wat sy moes afleer en die bemagtigende nuwe gewoontes wat sy aangeleer het.\u003cbr\u003eMag Susan se sieletog jou aanspoor om nooit moed te verloor nie, maar aan te hou stap totdat jy ook jou swaarmoedige Sannie kan agterlaat... en jou eie weer- gawe van 'n sonnige Super C word!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Susan+Coetzer\" class=\"contributor-link\"\u003eSusan Coetzer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Susan Coetzer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382844932259,"sku":"9780796323705","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323705_14c27ef7-bfa5-452f-a982-e139c8ee96db.jpg?v=1776500615","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796323705","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}