{"product_id":"9780796323743","title":"Inspirerende leierskap","description":"\u003cp\u003e'Hierdie tydige boek stel 'n tydlose standaard vir ons verstaan en beoefening van leierskap.' STEPHAN JOUBERT\u003cbr\u003eOngekende uitdagings staar sakeleiers vandag in die gesig. In hierdie boek span die legendariese sakeman Brand Pretorius en die Johannesburgse predikant Jurie Schoeman kragte saam en deel advies op grond van jarelange ervaring in die sakewêreld en lesse uit die Bybel.\u003cbr\u003eHulle wys dat wanneer 'n kultuur van waardegedrewe en dienende leierskap in jou onderneming posvat, dit jou kanse op sakesukses be- duidend kan verbeter.\u003cbr\u003e'n Etiese maatskappykultuur is nie net 'n mooi ideaal nie, dit kan jou ook 'n voorsprong bo jou mededingers gee. Die skrywers illustreer hul weldeurdagte raad met gevallestudies en stories uit eie ervaring. Hulle gee onder meer aandag aan hoe jy 'n span ten beste kan lei en wat ware sukses is.\u003cbr\u003eInspirerende leierskap is 'n onmisbare gids vir leiers wat die komplekse uitdagings van ons era met onbesproke integriteit wil takel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Brand+Pretorius\" class=\"contributor-link\"\u003eBrand Pretorius\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jurie+Schoeman\" class=\"contributor-link\"\u003eJurie Schoeman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Brand Pretorius,Jurie Schoeman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382759047331,"sku":"9780796323743","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323743_ee82d483-a54e-4fa5-bcfc-c2962a606780.jpg?v=1776500623","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796323743","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}