{"product_id":"9780796323842","title":"Hallo Jesus! 366 dagstukkies","description":"\u003cp\u003eHallo, Jesus! bevat vyf dagstukkies vir elke week en twee dae van lekker gesels. Dit is spesiaal deur ouma en oudonderwyser Marinda Engelbrecht opgestel vir 5 tot 7-jariges. Die dagstukkies versterk kinders se geestelike groei en bou veerkragtigheid in moeilike situasies. Temas sluit in: die skepping, gehoorsaamheid en dankbaarheid.\u003cbr\u003eDie vrolike, kleurvolle illustrasies maak dit pret om te lees, nie net vir kinders nie, maar ook vir ouers en onderwysers. Dit wys kinders wat God vir hulle kan beteken en bou veerkragtigheid. Hier deel sy 'n dagstukkie of doen-ding vir kinders vir elke dag van die jaar. Dié boek is gepas vir nuwe lesertjies en saamlees, of dit nou saans in die bed of in die klaskamer is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marinda+Engelbrecht\" class=\"contributor-link\"\u003eMarinda Engelbrecht\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marinda Engelbrecht","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382578528419,"sku":"9780796323842","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323842_92e7374b-dd25-4b6a-8e73-51bbe0fbaa06.jpg?v=1776500645","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796323842","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}