{"product_id":"9780796323880","title":"Wen die stryd in jou gedagtes","description":"\u003cp\u003eKommer, depressie, woede en selfveroordeling kan enige vrou aan haarself laat twyfel.\u003cbr\u003eWen die stryd in jou gedagtes is die gewilde Amerikaanse skrywer, spreker en TV-evangelis Joyce Meyer se gewildste boek ooit. \u003cbr\u003eHierdie opgedateerde gedenkuitgawe is gevul met die lewenswysheid waarvoor Joyce so bekend geraak het, en 'n nuwe voorwoord. Joyce gebruik aangrypende persoonlike stories oor die beproewings wat sy al moes deurmaak en Bybelse waarhede om vroue te wys hoe om die stryd in hul gedagtes te wen. Sy gee raad vir hoe om vrese en bekommernisse te oorkom sodat jy met vreugde leef.\u003cbr\u003eAs negatiewe gedagtes jou lewe oorheers, hou moed. Jy kán dit oorkom! 'n Nuwe hart, gemoed en lewe wag op jou.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joyce+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eJoyce Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382965518499,"sku":"9780796323880","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323880_a69d7b93-1afb-4ead-b6b6-04bae057a392.jpg?v=1776500655","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796323880","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}