{"product_id":"9780796323903","title":"Op soek na wysheid","description":"\u003cp\u003eSpreuke bied jou 'n skatkis van geestelike en praktiese wysheid wat jou toerus om voluit en met oorgawe te leef.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKennis is belangrik, maar as dit nie in aksie omgesit word nie, kan jou lewe nie sinvol verander nie. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJoyce Meyer bespreek op haar kenmerkende praktiese manier die sewe kernbeginsels van die boek Spreuke: wysheid, insig, oordeelkundigheid, kennis, diskresie, onderskeidingsvermoë en 'n eerbiedige vrees vir die Here. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAs jy dié eienskappe wil uitleef, moet jy jou verbind tot 'n dieper begrip en toepassing daarvan in jou daaglikse lewe.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOp soek na wysheid verhelder dié kernbeginsels met inspirerende vrae vir sinvolle selfondersoek en nadenke en rus jou toe met God se krag om dit daadwerklik uit te leef.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joyce+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eJoyce Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382965813411,"sku":"9780796323903","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323903_4696c3f0-e62d-4972-abb3-afac7eed7779.jpg?v=1776500660","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796323903","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}