{"product_id":"9780796323910","title":"Liewer as lig","description":"\u003cp\u003eDis hoe mens weet dat die Here werklik leef: Jy sien sy krag wanneer Hy van mense splinternuwe skepsels maak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLeah en Schalk leef die voorstedelike droom. Hulle is gelukkig getroud, het baie vriende, 'n goeie ondersteuningsnetwerk en alles wat hul hart begeer. Schalk is Leah se beste vriend en 'n wonderlike pa vir hul twee dogtertjies.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTerwyl Schalk meer betrokke raak by die kerk en minder tyd saam met haar en die kinders deurbring, waardeer en aanvaar Barend Lubbe haar net soos sy is. Schalk verander wanneer hy 'n Bybelstudiegroep begin bywoon.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaar Schalk se lewe begin uitmekaar val. Sy ou vriende vermy hom; hy weet nie hoe om die kloof tussen hom en Leah te oorbrug nie en hy verloor sy inkomste. Uiteindelik ontdek Leah en Schalk om God se leiding van dag tot dag te vertrou en dat Hy hulle nie wil straf nie, maar sy liefde aan hulle wil bewys.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Juanita+Aggenbach\" class=\"contributor-link\"\u003eJuanita Aggenbach\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Juanita Aggenbach","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47395093053603,"sku":"9780796323910","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323910_f406aabc-d3f5-434d-b20a-f9c70cdeb0fb.jpg?v=1776803509","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796323910","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}