{"product_id":"9780796323934","title":"Die sleutels tot 'n gesonde huwelik","description":"\u003cp\u003eLeer die geheime van 'n suksesvolle huwelik by die topverkoper Joyce Meyer. \u003cbr\u003eOf jy nou dertig dae of dertig jaar getroud is, jy wil 'n huwelik hê wat in moeilike tye floreer. Maar ons huwelike lyk nie altyd soos ons gedink het dit sou nie. Miskien het jy nie probleme in jou huwelik nie, maar jy wil jou verhouding so sterk as moontlik maak. In Die sleutels tot 'n gesonde huwelik, leer die geliefde skrywer Joyce Meyer jou om kragtige waarhede uit God se Woord vir jou en jou huwelik te ontsluit, struikelblokke na gesonde verhoudings te oorkom, in vrede met 'n onseker persoon te leef en die fokus van jouself en jou gade af te haal en eerder na die Here te kyk. \u003cbr\u003eJoyce Meyer se leeftyd van Bybelse wysheid en haar praktiese en persoonlike ervaring sal jou help om in jou huwelik te groei. Ongeag in watter stadium van die huwelik jy is, jy kan hoop en moed ervaar in God se beloftes van genesing, herstel en 'n lewe vol van sy goedheid!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joyce+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eJoyce Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375586984099,"sku":"9780796323934","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323934_83c841c4-ab66-44cd-af94-f4a2e8be05dc.jpg?v=1776500670","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796323934","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}