{"product_id":"9780796323941","title":"Genesing vir elke vrou","description":"\u003cp\u003eOntvang genesing vir jou emosionele wonde en ontdek jou lewensdoel as God se kind in hierdie 90 - oordenkings dagstukkieboek. Genesing vir elke vrou 90 oordenkings delf diep in Joyce Meyer se eie lewensverhaal en haar reis na genesing. Ten spyte van jare se mishandeling, verwerping en verraad deur die mense die naaste aan haar, glo Joyce dat elke vrou wat diep seergekry het deur lewensomstandighede, ten volle genees kan word in hart en siel. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHaar onwankelbare aanspraak het ontstaan uit haar eie reis na genesing, en ook die pad wat sy gestap het met soveel vroue wat nie wou glo dat hulle hul pyn ten volle sou oorwin nie. Joyce neem jou op 'n 90-dae-reis om jou te bemoedig deur die lewe se struikelblokke om jou ware lewensdoel te bereik. Die Here kan jou pyn genees, en Hy wil dit in jou hart doen sodat jy die wonderlike, vreugdevolle toekoms wat God vir jou beplan het kan leef!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joyce+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eJoyce Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380409909411,"sku":"9780796323941","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796323941_fa161cd7-28ad-4dd1-9cd4-c91c495cec96.jpg?v=1776803512","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796323941","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}