{"product_id":"9780796324023","title":"Uit die Beek 2027","description":"\u003cp\u003eHy dra ons altyd. Elke dag.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e*Uit die Beek* bied al generasies lank geestelike leiding en inspirasie vir gelowiges. Hierdie jaar is ons tweede jaar in die reis van vier jaar wat ons deur die Bybel lees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn hierdie uitgawe lees ons uit Eksodus, die Psalms, Spreuke, Rigters, Job, Amos en Jeremia. In die Nuwe Testament lees ons uit Matteus, Hebreërs, Efesiërs, Jakobus, 2 Korintiërs en Filemon.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSoos gewoonlik word die belangrikste seisoene van die kerkjaar in ag geneem met 'n spesiale boodskap vir Lydenstyd, Paasfees, Pinkster, Koninkrykstyd, Advent en Kersfees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMag jy, liewe leser, vanjaar opnuut hoor dat jy aan Jesus Christus behoort, dat die Here by jou is, dat sy genade vir jou genoeg is en dat Hy jou dra.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e*Uit die Beek 2027* is the 102nd edition of this well-loved devotional. We have 365 daily devotionals by well known and respected theologian Stephan Joubert. 2027 is the 2nd year of the four-year Bible reading plan.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stephan+Joubert\" class=\"contributor-link\"\u003eStephan Joubert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stephan Joubert","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47830981476515,"sku":"9780796324023","price":252.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780796324023.jpg?v=1782997132","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796324023","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}