{"product_id":"9780796324061","title":"Leef Met Selfvertroue","description":"\u003cp\u003eJoyce Meyer help vroue al jare lank om hulself te verbeter deur emosionele hindernisse en fisiese en geestelike struikelblokke in hul lewe te identifiseer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOns samelewing het 'n onsekerheid-epidemie, veral onder vroue.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKompensasie deur voor te gee om veilig te voel - 'n algemene reaksie - lei slegs tot gevoelens van skaamte. Gebrek aan selfvertroue veroorsaak groot probleme in alle soorte verhoudings, en in huwelike kan dit selfs tot egskeiding lei.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Leef met selfvertroue ondersoek Joyce die sewe eienskappe van 'n vrou met selfvertroue, wat 'n vrou insluit wat weet sy is liefgehê, wat weier om in vrees te leef, en wat nie haarself met ander vergelyk nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJoyce verduidelik dat selfvertroue spruit uit positief wees in jou aksies en eerlik leef, maar belangrikste van alles uit geloof - in God en in onsself.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joyce+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eJoyce Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47577195839651,"sku":"9780796324061","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780796324061_6bc4e7d8-edae-45ea-a80a-009cdccb776c.jpg?v=1776803519","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796324061","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}