{"product_id":"9780796324078","title":"Genesing vir elke vrou: Oorkom jou emosionele wonde","description":"\u003cp\u003eKan 'n vrou wat seergemaak is deur die lewe en diegene naby aan haar in haar hart en siel genees word? Ja! God kan al jou pyn wegneem.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJoyce Meyer het self jare se misbruik, verwerping en verraad verduur van diégene die naaste aan haar. In *Genesing vir elke vrou* put sy inspirasie uit haar eie geskiedenis van mishandeling om te wys hoe Jesus Christus se verlossende liefde vroue se emosionele wonde kan genees en vreugde terugbring in hul lewe.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSy rig vroue na die Woord en die lewensveranderende wysheid wat daarin te vinde is. Elke hoofstuk lei die leser deur wat dit ook al is wat hulle terughou in die lewe en om hul ware identiteit op te eis as geliefde van Christus.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie klassieker bied hoop en bemoediging aan elke vrou wat smag na genesing, vryheid en 'n nuwe begin.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joyce+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eJoyce Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47830981542051,"sku":"9780796324078","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780796324078.jpg?v=1783000143","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796324078","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}