{"product_id":"9780796324115","title":"Jou stryd behoort aan die Here","description":"\u003cp\u003e**Ken jou vyand - wees 'n oorwinnaar**\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVernuwe jou gedagtes en verander jou denke namate jy die waarheid van God se Woord oor die stryd in jou lewe begin verstaan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHet jy al ooit gewonder wat die oorsprong van jou probleme is? Het jy al ooit gevoel dat jy alles probeer het om 'n probleem op te los, maar niks werk nie?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn *Jou stryd behoort aan die Here* fokus Joyce Meyer nie net op die aard en strategieë van die vyand nie, maar ook op die ware karakter van God, wat jou altyd na oorwinning sal lei. Met God aan jou kant, het jy alles wat jy nodig het om elke geveg en uitdaging te oorwin.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJou stryd is nie teen mense of selfs teen omstandighede nie; dit is teen die duiwel. Jou stryd behoort aan die Here, en die oorwinning behoort aan jou!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joyce+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eJoyce Meyer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47830981509283,"sku":"9780796324115","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780796324115.jpg?v=1783000339","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796324115","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}