{"product_id":"9780796324122","title":"My lewe van oorwinning","description":"\u003cp\u003eDie geliefde TV-persoonlikheid en topverkoperskrywer Joyce Meyer deel die onvergeetlike verhaal van haar moeilike grootwordjare, haar roeping tot die bediening en God se genesende hand op haar lewe in hierdie eerlike en roerende memoires.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy word groot in die 1940's en 1950's en na haar pa se terugkeer van die Tweede Wêreldoorlog, word sy groot in 'n huis verwring deur meedoënlose woede en seksuele misbruik. Tog is dit uit hierdie traumatiese beginjare dat sy na vore tree het as 'n baanbreker op vele terreine. Haar verhaal is 'n lewende getuienis van God se vermoë om selfs die diepste gewondes onder ons te genees en te verlos.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMy lewe van oorwinning vertel hierdie verhaal met dieselfde onwrikbare eerlikheid, vasberade geloof en verrassende humor wat Joyce se onderrig oor die afgelope vyf dekades gekenmerk het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Joyce+Meyer\" class=\"contributor-link\"\u003eJoyce Meyer\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48084754727075,"sku":"9780796324122","price":256.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780796324122.jpg?v=1788725194","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780796324122","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}