{"product_id":"9780798144476","title":"Lady Anne","description":"\u003cp\u003e'n Heruitgawe van hierdie belangrike digbundel wat in 1990 met die Hertzogprys bekroon is. \u003cbr\u003eDie vertelsituasie is die van 'n vrouedigter wat in die Suid-Afrika van die laat tagtigerjare besin op die situasie om haar en wat daarvoor 'n alter ego, Lady Anne, oproep. Lady Anne Barnard (1750-1825) is uit die geskiedenisboeke bekend as Skotse dame wat groot onthale aan die Kaap gegee het. Sy was ook reisiger na die binneland, skilder en skrywer. Hoe lyk haar lewe en liefdes as hulle bekyk word uit 'n perspektief van byna twee eeue later, deur 'n Afrikaanse digter wat die problematiek van haar eie bestaan en van hierdie land laat saampraat? \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Antjie+Krog\" class=\"contributor-link\"\u003eAntjie Krog\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Antjie Krog","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375522037923,"sku":"9780798144476","price":255.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798144476_0326448b-aaee-4992-9ab1-32f16cc3c32b.jpg?v=1776500807","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798144476","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}