{"product_id":"9780798144551","title":"E-topia","description":"\u003cp\u003eLiza is die dish van die skool. As jy eers in haar goeie boekies is, sê, is die lewe een lang paartie. Van die een rave club na die ander hang Peet saam met Liza uit.\u003cbr\u003eBinne skree die DJ: 'Come on people! Party!'\u003cbr\u003e'Yeah, yeah,' skree Peet, want hy wil Liza se voete onder haar uitslaan en so funky wees soos nog iets.\u003cbr\u003eMaar soos dit ook met Hannes en Tripswitch was, het Peet gou die ontnugtering gesmaak van funky wees saam met mense wat jou misbruik vir eie gewin. En soos hulle, moet hy nou in die rehabilitasiesentrum veg om sy lewe terug te kry. En die vraag is: kan hy?\u003cbr\u003eSoos Tippex dit uit is hierdie 'n byderwetse verhaal met 'n ernstige ondertoon van hoe gou jongmense in die kloue van dwelms kan beland en hoe moeilik dit is om daaruit te ontsnap.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Anne-Marie+Conradie\" class=\"contributor-link\"\u003eAnne-Marie Conradie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Anne-Marie Conradie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375522529443,"sku":"9780798144551","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798144551_4ece5185-fa57-41df-bfd5-2030605687cf.jpg?v=1776500811","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798144551","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}