{"product_id":"9780798150996","title":"Die tyd van die kombi's","description":"\u003cp\u003eKoos Kombuis se vorige outobiografie, Seks \u0026amp; Drugs \u0026amp; Boeremusiek, was pretensieloos, eerlik, skreeusnaaks én hartroerend. Hierdie is sy Voëlvry-memoir en hy skryf met dieselfde rou eerlikheid en selfspot oor sy herinneringe van daardie tyd. Hy bely daar is dinge wat hy lank probeer ontken het, daarom kon hy nou eers daaroor skryf.  \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEn al is hierdie sy persoonlike blik op die mense en gebeure rondom die Voëlvry-toer, beskryf dit terselfdertyd 'n belangrike deel van die onlangse Afrikaanse musiekgeskiedenis - vanaf Piekniek by Dingaan tot by Oppikoppi.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Koos+Kombuis\" class=\"contributor-link\"\u003eKoos Kombuis\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Koos Kombuis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375526494371,"sku":"9780798150996","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798150996_d27125c9-f8d3-4d6f-9813-bbbaecb7202f.jpg?v=1776501151","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798150996","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}