{"product_id":"9780798156660","title":"Emma en die geheime gang","description":"\u003cp\u003eWie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip?  \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eToe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle verbied word om hulle siek maats te besoek.  \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eToe hulle besluit om ondersoek in te stel, verdiep die raaisel van die kinders se verdwynings. Wat maak die hoof van die koshuis in die middel van die nag in die laboratorium. En wie is die man met die vreemde reuk en snaakse voete? \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Lekker grillerige speurstorie vir jong lesers.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marianna+Brandt\" class=\"contributor-link\"\u003eMarianna Brandt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marianna Brandt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375701278883,"sku":"9780798156660","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798156660_72b40533-392b-4509-9b5f-e5ff035582ae.jpg?v=1776501439","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798156660","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}