{"product_id":"9780798156790","title":"Liefde is nie tjoklits nie 5","description":"\u003cp\u003eVir 10-14 jaar: Wat maak 'n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op 'n ou met oë so donker soos Bel-giese tjoklits? 'n Ou met 'n tergende lag en seesout op sy lippe? 'n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dít is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die  designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor oë het: Scott. Watter kans het 'n beginner soos Tamara teen 'n ervare flirt? Iets drasties sal moet gebeur. Soos 'n totale makeover. Ander hare, klere en houding. Hopelik is dit nog nie te laat nie. Hopelik het Scott nog nie finaal vir Jasmin geval nie. Maar is hy ooit so genuine soos hy maak? Of speel hy net met almal se gevoelens?\u003cbr\u003e\t\u003cbr\u003eDie 5e in 'n reeks van 6 boeke.\u003cbr\u003e1.\tRugbyballe en bikini's\u003cbr\u003e2.\tDaar's 'n ou in my aarbei-smoothie\u003cbr\u003e3.\tMy hart klop muffins\u003cbr\u003e4.\tOuens is nes ekstra bagasie\u003cbr\u003e5.\tLiefde is nie tjoklits nie\u003cbr\u003e6.\tSoene op 'n Suzuki\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Helen+Brain\" class=\"contributor-link\"\u003eHelen Brain\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Eerste+liefde+reeks\" class=\"contributor-link\"\u003eEerste liefde reeks\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Helen Brain,Eerste liefde reeks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375695151267,"sku":"9780798156790","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798156790_3eccc4d2-17f5-479a-a9ed-96fd42d7846e.jpg?v=1776501465","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798156790","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}