{"product_id":"9780798157018","title":"Dit vat guts","description":"\u003cp\u003eMia wens mense kon grootword soos sywurms. Die een oomblik dryf jy weg in jou lekker fuzzy kokon, en die volgende oomblik is jy cool verby, met greatboobs, gewoond aan ouens en jou lewe agtermekaar.\u003cbr\u003eSy probeer darem. Daar is die debatskompetisie waarvoor sy in 'n oomblik van breinverlamming ingeskryf het, en die perdryplanne waarmee haar beste vriendin Annika op loop gesit het. En haar daaglikse keuse: Arnold of Thomas?\u003cbr\u003eNiks kan haar egter voorberei op die nuus wat haar een gewone somersmiddag  by die huis inwag nie. Dit vat guts is die eerlike, aangrypende verhaal van liefde, hartseer, engele, guts en 'n perd genaamd Harry. En 'n meisie wat nooit kon droom hoe dapper sy regtig is nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annelie+Ferreira\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnelie Ferreira\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Annelie Ferreira","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375733620899,"sku":"9780798157018","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798157018_9554d5f0-9cdd-4544-903b-fca520b74a98.jpg?v=1776501502","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798157018","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}