{"product_id":"9780798157506","title":"So lief is ek net vir jou","description":"\u003cp\u003e\"Huppel Haas het probleme met sy ma: Hy moet al weer opruim, hom was en dan nog sy hasie-hoppels oefen!\u003cbr\u003eBy sy vriende is alles baie lekkerder, dink Huppel -\u003cbr\u003een daarom loop hy weg van die huis om by hulle te gaan woon.  Maar iets hinder hom daar in die vreemde. By Liefie Muis se huis is dit te deurmekaar. Roelie Ratel se huis ruik 'n bietjie snaaks en om by Ellie Eekhoring se huis uit te kom, is eenvoudig te uitputtend! By sy nefie Hallie-hoe is alles wonderlik, maar skielik voel dit vir Huppel of daar 'n pynstekie in sy hart is. Daar is iets . . . iemand wat hy vreeslik mis!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Lieflike verhaaltjie met verruklike illustrasies, deernisvol vertaal deur Linda Rode.\"\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jutta+Langreuter\" class=\"contributor-link\"\u003eJutta Langreuter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jutta Langreuter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375705669795,"sku":"9780798157506","price":165.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798157506_3240d5de-1412-4b26-a568-d9e3dc6c7ba9.jpg?v=1776501539","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798157506","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}