{"product_id":"9780798157582","title":"Die vampiere van Londen","description":"\u003cp\u003eDit is veronderstel om vir Ken en sy gesin 'n opwindende vakansie in Londen te wees, maar dit ontaard in 'n verskrikking toe hy en die tweeling agterkom ou Mr Ratcliff se hoofbediende, Parker, nie is wat hy voorgee nie. Dan is daar nog die vreemde meisie en die vriendelike seun - waar pas hulle in al die raaisels in? En Miss Sharp en Mrs Burton van die hotel? Wat Ken uiteindelik uitvind, sou hy nooit in sy wildste drome kon glo nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLekker spannende storie vol bloedstollende kinkels. Ouer trae lesers sal dit ook geniet. Die agste boek van agt in François Bloemhof se Rillers-reeks.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fran%C3%A7ois+Bloemhof\" class=\"contributor-link\"\u003eFrançois Bloemhof\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"François Bloemhof","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375744467107,"sku":"9780798157582","price":115.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798157582_0d8f2bea-2ad5-4178-a749-c39360425ed8.jpg?v=1776501551","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798157582","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}