{"product_id":"9780798157643","title":"Rillers 7: Hospitaaltyd","description":"\u003cp\u003eRudi is nou al twee keer deur iemand in 'n motor agtervolg. Daar is reeds drie kinders van sy skool deur 'n motor omgery en elke keer het die skuldige weggekom. Die eerste een wat omgery is, is Suné, sy meisie. Wat is haar verbintenis met die ander twee? En hoekom tree die kinders wat omgery is so anders op wanneer hulle uit die hospitaal kom? Min weet Rudi dat hy baie na aan die antwoorde op al sy vrae is, en lig gaan hy nie daarvan afkom nie . . .\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLekker spannende storie vol bloedstollende kinkels. Ouer trae lesers sal dit ook geniet. Die sewende boek van agt in François Bloemhof se Rillers-reeks.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fran%C3%A7ois+Bloemhof\" class=\"contributor-link\"\u003eFrançois Bloemhof\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"François Bloemhof","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375694758051,"sku":"9780798157643","price":115.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798157643_ae533dea-a282-41c0-a5dc-32e882b0f28f.jpg?v=1776501560","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798157643","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}