{"product_id":"9780798157728","title":"Mediterreense herinneringe","description":"\u003cp\u003eHierdie bundel sluit aan by Brink se 2012 keur uit sy reissketse uit die sestigerjare, Herinneringe aan Parys, en bevat die beste stories uit die boeke oor sy reise deur die Mediterreense lande - Italië, Spanje en die suide van Frankryk: Sempre diritto (1963), Olé (1965) en Midi (1969). Baie leesbare verhale wat steeds iets weerspieël van daardie 'eerste vroeë opgetoëndheid oor 'n wêreld wat nog gelê en wag het om in Afrikaans ontdek te word', soos Brink dit gestel het. Sy vertellinge wissel tussen humor en erns, is speels en ook indringend.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Andr%C3%A9+P+Brink\" class=\"contributor-link\"\u003eAndré P Brink\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"André P Brink","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375694921891,"sku":"9780798157728","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798157728_d47d1cc5-76d9-4f63-bf57-cd521654fffc.jpg?v=1776501572","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798157728","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}