{"product_id":"9780798158190","title":"Prinses Talia en die draak","description":"\u003cp\u003ePrinses Talia en die Draak is die storie van hoe prinses Talia haar pa se koninkryk van 'n kwaai draak red. Die draak het op die paleis se dak beland en weier om weg te gaan. Die mense van die dorp is baie bang en die koning probeer alles in sy mag  om van die draak ontslae te raak, maar dis verniet - hy verroer nie 'n poot nie en word al hoe kwaaier.  Prinses Talia is nie bang nie, sy graan praat met hom en hy erken dat hy eintlik nie so kwaai is nie, maar dat hy nie kan sien waar hy vlieg nie. Sy leen vir hom haar  brilletjie en hy kan uiteindelik wegvlieg. Prinses Talia is almal se heldin en al die dogtetjies in haar balletklas, wat haar voorheen gespot het, wil ook nou 'n brilletjie dra.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGeskryf in 'n ligte, vrolike trant vol pret en humor. Dit is gemik op eerste lesers en geïllustreer in volkleur.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDaar word ten minste drie boeke in die Prinses Talia-reeks beplan.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Helen+Brain\" class=\"contributor-link\"\u003eHelen Brain\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Vian+Oelofsen\" class=\"contributor-link\"\u003eVian Oelofsen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Helen Brain","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375718252707,"sku":"9780798158190","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798158190_febb643d-1784-484c-8689-4b7aa86f7a5e.jpg?v=1776501651","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798158190","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}