{"product_id":"9780798162548","title":"Score my 'n gwai","description":"\u003cp\u003eHierdie verhaal word deur twee vroue vertel: Miesa, dogter van 'n boer op 'n plaas naby Vryburg, en Siena, die vrou wat Miesa help grootmaak het. Na die grensoorlog keer Miesa se pa as 'n gebroke man terug. Hy sit op die stoep en drink en kaarte speel, terwyl die plaas vergaan. In die aande kom hy na Miesa se kamer, waar sy sy onmag moet ontgeld. Miesa se ma maak 'n plaaswinkeltjie oop en Miesa vind 'n mate van ontvlugting daar. Dis ook in hierdie winkel waar sy haar eerste minnaares ontmoet en haar weg na die buitewêreld vind. Wanneer sy 'n outistiese dogtertjie aanneem, begin haar lewe sin kry en vind sy uiteindelik blywende liefde.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marlize+Hobbs\" class=\"contributor-link\"\u003eMarlize Hobbs\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marlize Hobbs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375740043427,"sku":"9780798162548","price":205.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798162548_8f61a175-ec9e-465f-bf2c-5060d6cf392c.jpg?v=1776501800","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798162548","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}