{"product_id":"9780798163811","title":"Beertjie gaan kuier","description":"\u003cp\u003eBeertjie is seker een van die wêreld se mees sjarmante kinderboekkarakters. Die eenvoudige teks deur Else Holmelund Minarik en die evokatiewe tekeninge deur Maurice Sendak, internasionaal beroemde en bekroonde kinderboekillustreerder, skep vir die kind 'n verbeeldingswêreld waarin hy altyd tuis voel. \u003cbr\u003eAl vyf titels in die Beertjie-reeks sal in 'n wye kring byval vind, aangesien dit uitstekende voorleesboeke is. Die kleuter wat die verhaal een of twee maal gehoor het, sal dit self aan die hand van die illustrasies kan volg. Dit is ook besonder geskik vir self-lees deur kinders wat pas leer lees het.\u003cbr\u003eIn hierdie boek gaan Beertjie by sy oupa en ouma kuier. By hulle is daar altyd so baie om te doen, baie om te sien en baie om te eet. Sy oupa is nooit te moeg om met hom te speel nie, en sy ouma vertel hom wat Mamma Beer gedoen het toe sy klein was. Soos alle oumas en oupas bederf die ou bere hul kleinseun vreeslik,en daar is niks waarvan Beertjie meer hou nie\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Else+Holmelund+Minarik\" class=\"contributor-link\"\u003eElse Holmelund Minarik\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Maurice+Sendak\" class=\"contributor-link\"\u003eMaurice Sendak\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Else Holmelund Minarik","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375765668003,"sku":"9780798163811","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798163811_e518da0a-9306-4e52-8e36-800a840cbfcf.jpg?v=1776501899","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798163811","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}