{"product_id":"9780798163873","title":"Saartjie Omnibus 1","description":"\u003cp\u003eSaartjie\u003cbr\u003eSaartjie se vakansie \u003cbr\u003eSaartjie se geheim\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Saartjie, wat die eerste van die drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks is, ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë. Hierdie rabbedoe en haar twee maats staan bekend as die Drie Muskiete en al wat hulle lewe versuur, is seuns en 'n klein niksnuts genaamd Muggie. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Saartjie se vakansie tref 'n orkaan 'n Johannesburgse woonbuurt en Saartjie kom af op 'n tweeling wie se ouers albei in die hospitaal is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Saartjie se geheim laat Saartjie se ondeundheid haar soos gewoonlik weer in die moeilikheid beland. Galpil-hulle is net mooi gereed om vrugte vas te lê wanneer 'n vreesaanjaende spook sy verskyning maak. \u003cbr\u003eSaartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Bettie+Naude\" class=\"contributor-link\"\u003eBettie Naude\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Bettie Naude","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375739355299,"sku":"9780798163873","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798163873_3a5da2cc-9169-4e4b-9319-fe556ddd5799.jpg?v=1776501914","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798163873","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}