{"product_id":"9780798163903","title":"Saartjie Omnibus 2","description":"\u003cp\u003eSaartjie se donkie\u003cbr\u003eSaartjie se nuwe maat \u003cbr\u003eSaartjie se slim plan \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit!\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eIn Saartjie se donkie besluit sy om vir die dorp se seuns te bewys sy kan beter as enigeen van hulle donkie ry.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eIn Saartjie se nuwe maat maak die Drie Muskiete kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan!\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eEn in Saartjie se slim plan besluit Saartjie sy wil darem ook voel hoe dit is om 'n modepop te wees. Die Drie Muskiete kry haar ma se grimering beet en dan klop Galpil aan die deur. Saartjie is seker sy gaan sy voete onder hom uitslaan, maar sy reaksie is nie wat sy verwag het nie...\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eSaartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Bettie+Naude\" class=\"contributor-link\"\u003eBettie Naude\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Bettie Naude","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375421407395,"sku":"9780798163903","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798163903_1cb28507-0793-46d3-9edb-f138e2d09cfe.jpg?v=1776501917","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798163903","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}