{"product_id":"9780798163965","title":"Trompie Omnibus 2","description":"\u003cp\u003eTrompie die hoërskoolseun \u003cbr\u003eTrompie die dromer \u003cbr\u003eTrompie die speurder \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Trompie die hoërskoolseun maak die Boksombende 'n plan om geld in te samel om vir Rooie 'n fiets te koop. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Trompie die dromer word die bende bedreig - deur 'n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel. Trompie agtervolg die diewe en beland in 'n groot penarie. Sal Trompie hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader? \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie ondeunde Trompie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Topsy+Smith\" class=\"contributor-link\"\u003eTopsy Smith\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Topsy Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375759081635,"sku":"9780798163965","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798163965_10ad785d-c637-4070-b242-b1cb9a208800.jpg?v=1776501926","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798163965","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}