{"product_id":"9780798165327","title":"Kokkedoor 2: Versamelresepte","description":"\u003cp\u003eDie tweede boek van die uiters gewilde realiteitstelevisie-reeks Kokkedoor wat van April tot Junie 2014 op kykNET uitgesaai word.  Die doel van die reeks is \"om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos so kan aanbied dat ons dit met trots die een-en-twintigste eeu wil indra en aanhou maak\".  \u003cbr\u003eDie kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hierdie boek sluit ook die resepte van die beoordeldaars in, asook die resepte van bekende kospersoonlikhede wat op die Kokkedoorstel ingeloer het. \u003cbr\u003eLeer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou kombuis.  Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Errieda+du+Toit\" class=\"contributor-link\"\u003eErrieda du Toit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Errieda du Toit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584885702819,"sku":"9780798165327","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798165327_2101034e-e6cc-47e9-8b36-a74a3e799e2a.jpg?v=1776502037","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798165327","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}