{"product_id":"9780798165822","title":"Huisgenoot Wenresepte 1","description":"\u003cp\u003e'n Ou gunsteling wat herverpak word met nuwe foto's en ontwerp.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOns as uitgewers word oorval deur versoeke vir die herdruk van Wenresepte 1 tot 3 - nou gee ons gehoor! Vir die versamelaars van die Wenresepte-reeks is dit die gulde geleentheid om hulle versameling aan te vul.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie ideale boek vir dié wat geregte soek wat goedkoop is en maklik vir enigiemand om te maak. Elke gereg is ook deeglik beproef in die Huisgenoot toetskombuis en kom met hulle stempel van goedkeuring.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie boek bevat meer as 100 resepte, insluitend opwindende ontbytgeregte, geurige vis- en vleisgeregte, warm en koue poedings en heerlike gebak soos brood, beskuit, koeke, terte, en nog meer. Daar is ook daaglikse spyskaarte vir sewe weke en omskrywings van belangrike kookterme word gegee\"\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annette+Human\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnette Human\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Annette Human","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375682764963,"sku":"9780798165822","price":355.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798165822_197e3ca4-c181-4588-9d87-3cb581f1f1cc.jpg?v=1776502091","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798165822","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}