{"product_id":"9780798166102","title":"Christine le Roux Omnibus 6","description":"\u003cp\u003eDie glasappel\u003cbr\u003eDie blou uur\u003cbr\u003eDie groen maan \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie glasappel is 'n heerlike roman waarin humor en eksentrisiteit sjarmant verweef is, en waarin ons vir 'n verandering na die liefde deur die man se oë kyk. Die suksesvolle argitek Theo Senekal was tot dusver nog nooit sonder 'n mooi meisie aan sy sy nie, maar nou is daar 'n verstrooide meisie wat dink hy is 'n messelaar en wat hom heeltemal deurmekaar maak. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Die blou uur, besef die speurverhaalskrywer Klarissa du Toit dat haar man se werk as kriminoloog besig is om 'n wig tussen hulle in te dryf, en sy vertrek na Skotland om oor haar toekoms te dink. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Die groen maan gaan dit oor die probleem waarvoor so baie mense te staan kom: of hulle met hul hart of hul kop moet besluit oor die liefde.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christine+le+Roux\" class=\"contributor-link\"\u003eChristine le Roux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christine le Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375598551203,"sku":"9780798166102","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798166102_4804a8f0-1361-4f12-94cf-228b51aba0fb.jpg?v=1776502122","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798166102","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}