{"product_id":"9780798167758","title":"Emma en die creepy komplot","description":"\u003cp\u003e10 - 14 jaar. Die skool en koshuis op Kosterkloof het weer na normaal teruggekeer ná die skoolhoof se komplot om kinders se DNA aan ruimtewesens te verkoop, oopgevlek is. Die kinders word nou aangemoedig om gesond te eet en ook sport te beoefen.  Emma kom egter gou agter dat die blou koelsakke wat die onderhoof in die middel van die nag kombuis toe dra, nie die rugbyspan se koeldranke bevat soos hy beweer nie. En wat het die nuwe hoteleinenaar, die Plottenboers, Jori Appelgryn en die Snopkes, wat steeds in die tronk sit, met mekaar te doen?  Emma besluit natuurlik om ondersoek in te stel, maar niks kan haar en Zoltan egter voorberei vir die gruwelike fonds wat hulle een aand in die koelsakke ontdek nie . . .   Die aksiebelaaide opvolg op Emma en die geheime gang.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marianna+Brandt\" class=\"contributor-link\"\u003eMarianna Brandt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marianna Brandt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584886751395,"sku":"9780798167758","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798167758_aa8323c2-b68d-4cc8-9ff6-61cc8eb78dd0.jpg?v=1776502323","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798167758","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}