{"product_id":"9780798167871","title":"Mede-wete","description":"\u003cp\u003eIn Mede-wete,'n aangrypende nuwe digbundel deur Antjie Krog, word temas soos taal, geheue en gewete met 'n nuwe intensiteit en beleënheid hanteer. Dit is haar eerste digbundel in 8 jaar.\u003cbr\u003eDié gedigte laat blyk duidelik haar diep verknogtheid aan haar geboortegrond en haar volgehoue betrokkenheid by en passie vir die land se komplekse geskiedenis en samelewing. Terselfdertyd herdefinieer sy haar identiteit as Afrikaanse digter. Te midde van verse waaruit haar woede en afkeer ten opsigte van sosiale ongeregtighede spreek, is daar ook boeiende familieverse, verse oor die generasies vorentoe en terug; waarin die stemme en gesprekke  wat ons elke dag hoor, opklink. Ook verse oor oudword en afskeid, waarvan die huldigingsvers vir Mandela 'n hoogtepunt is.\u003cbr\u003eMaar dit is verál weens die ontwrigting van taal juis om nuwe betekenis te skep, dat Antjie Krog 'n opwindende digbundel lewer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Antjie+Krog\" class=\"contributor-link\"\u003eAntjie Krog\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Antjie Krog","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375557329059,"sku":"9780798167871","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798167871_cf093f0b-bdc6-4f3e-9ce7-bd7c49410869.jpg?v=1776502341","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798167871","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}