{"product_id":"9780798168373","title":"Eet jou groente, Gouelokkies","description":"\u003cp\u003e3-6 jaar. In hierdie oorspronklike weergawe van 'n bekende sprokie, speel die drie bere gasheer vir 'n baie kieskeurige eter. Gouelokkies haat groente, maar die bere is vasbeslote om haar 'n gesonde bord kos te gee. \u003cbr\u003eKinders leer hoekom dit belangrik is om gesond te eet met behulp van hierdie skreeusnaakse storie. \u003cbr\u003eDié reeks van vier titels, elk 'n eie weergawe van 'n bekende sprokie, sluit telkens 'n boodskap oor gesonde gewoontes in.  Die humoristiese skryfstyl en oulike illustrasies sorg dat die boodskap oor 'n gesonde lewenstyl onopvallend en op 'n prettige manier tuisgebring word. \u003cbr\u003eAgter in die boek is daar ook ekstra gesprekspunte wat as 'n gids dien oor hoe om die boek effektief te gebruik en met kinders oor die storie en boodskap te gesels.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Steve+Smallman\" class=\"contributor-link\"\u003eSteve Smallman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Bruno+Robert\" class=\"contributor-link\"\u003eBruno Robert\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Steve Smallman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375557165219,"sku":"9780798168373","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798168373_27269b0c-2095-4f4c-9ff0-64e5e2a8b437.jpg?v=1776502404","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798168373","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}