{"product_id":"9780798168380","title":"Hou aan hardloop, Gemmerbroodman","description":"\u003cp\u003e3-6 jaar.  In hierdie oorspronklike weergawe van 'n bekende sprokie, moet die Gemmerbroodman baie vinnig hardloop om te sorg dat hy nie opgevreet word nie. Is enige iemand fiks genoeg om hom te vang?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKinders leer hoekom dit belangrik is om fiks te bly met behulp van hierdie skreeusnaakse storie. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDié reeks van vier titels, elk 'n eie weergawe van 'n bekende sprokie, sluit telkens 'n boodskap oor gesonde gewoontes in.  Die humoristiese skryfstyl en oulike illustrasies sorg dat die boodskap oor 'n gesonde lewenstyl onopvallend en op 'n prettige manier tuisgebring word. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAgter in die boek is daar ook ekstra gesprekspunte wat as 'n gids dien oor hoe om die boek effektief te gebruik en met kinders oor die storie en boodskap te gesels.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Steve+Smallman\" class=\"contributor-link\"\u003eSteve Smallman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Steve Smallman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375557197987,"sku":"9780798168380","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798168380_7c0f3380-a2f6-4afd-b754-ef5682295d8f.jpg?v=1776502407","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798168380","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}