{"product_id":"9780798168397","title":"Glimlag vir ons, Aspoestertjie","description":"\u003cp\u003e3-6 jaar.  In hierdie oorspronklike weergawe van 'n bekende sprokie, steel Aspoestertjie die prins se hart met haar pragtige glimlag. \u003cbr\u003eKinders leer hoekom dit belangrik is om elke dag tande te borsel met behulp van hierdie skreeusnaakse storie. \u003cbr\u003eDié reeks van vier titels, elk 'n eie weergawe van 'n bekende sprokie, sluit telkens 'n boodskap oor gesonde gewoontes in.  Die humoristiese skryfstyl en oulike illustrasies sorg dat die boodskap oor 'n gesonde lewenstyl onopvallend en op 'n prettige manier tuisgebring word. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Steve+Smallman\" class=\"contributor-link\"\u003eSteve Smallman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Steve Smallman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375557230755,"sku":"9780798168397","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798168397_647550e7-3abc-452b-9306-9d38eec22505.jpg?v=1776502412","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798168397","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}