{"product_id":"9780798168502","title":"Kreatiewe Inkleurboek Vir Grootmense","description":"\u003cp\u003en Inkleurboek met 'n verskil.\u003cbr\u003eWaar inkleur gewoonlik 'n aktiwiteit is wat klein kindertjies ure lank besig kan hou, verskuif die fokus hier na 'n ander teikengroep - gespanne en bekommerde volwassenes. Behalwe dat inkleur stres verminder, span baie terapeute ook kunsterapie in.\u003cbr\u003eDié prettige boek met sy 128 bladsye vol van die mooiste ontwerpe sorg vir 'n inkleurervaring wat jou nie net na 'n ander wêreld sal meevoer nie, maar ook die kreatiewe siel in jou na vore sal bring. Dis 'n wonderlike manier om die tyd te verwyl terwyl jy vir die kinders of die dokter wag - of sommer alleen by die huis vir jou daaglikse ek-tyd.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Human+\u0026amp;+Rousseau\" class=\"contributor-link\"\u003eHuman \u0026amp; Rousseau\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Human \u0026 Rousseau","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379047284899,"sku":"9780798168502","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798168502_c78d7585-59a4-4c4f-80cf-9e6f677d01a5.jpg?v=1776502457","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798168502","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}