{"product_id":"9780798169141","title":"Die ontwaking","description":"\u003cp\u003eDie filmuitgawe van Abel se ontwaking. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAbel bly steeds op die burgerregerf buite Johannesburg waar hy die grootste deel van sy lewe saam met sy versteurde moeder deurgebring het. Daar bewerk hy die velle van klein diertjies wat hy verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in die stad verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag het Abel spesiale planne. Hy wil vir hom 'n nuwe gesig uitsoek: dié van 'n mooi jong vrou. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEn hy is op die uitkyk vir tatoes wat sal pas by die temas van sy Kosmiese Joernale.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eInspekteur Ella Neser gryp die kans aan om haar eerste moord as ondersoekbeampte te hanteer. Sy het die beste leermeester, superintendent Silas Sauls, boelhond en koppestamper. Hierdie moord is egter ongewoon. Die liggaam is byna sagkens agtergelaat, behalwe vir 'n vreemde wond op die skouer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chris+Karsten\" class=\"contributor-link\"\u003eChris Karsten\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chris Karsten","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375449555107,"sku":"9780798169141","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780798169141_d840f980-5516-4e82-b148-5d6aca418035.jpg?v=1776502546","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780798169141","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}